Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis

Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se KombuisOns het almal mooi herinneringe van ons kinderdae toe Ouma vir ons heerlike geregte
Voorberei het. Ek het probeer om al hierdie heerlike resepte in die hande te kry en het ook vir familielede en vriende gevra om hulle gunsteling resepte wat hulle van moeders en oumas geërf het, en wat nog steeds gunsteling geregte in hul eie families is, vir my te gee.

label_black_buy


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

© 2017: Mabel Dawn Books | Travel Theme by: D5 Creation | Powered by: WordPress