Hekel is Pret en Kreatief

Hekel is Pret en KreatiefAs jy leer hekel sal jy vind dat dit nie net ‘n manier is om mooi items te skep nie, maar ook a wonderlike manier om te ontspan terwyl jou hande besig is. Hierdie nuttige en kreatiewe kuns stel jou nie net in die vermoë om mooi items te skep nie, maar is ook ‘n goeie manier om heerlik saam met vriendinne te ontspan terwyl julle patrone uitruil. Hekel kan a lewenslange stokperdjie word.

label_black_buy


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

© 2017: Mabel Dawn Books | Travel Theme by: D5 Creation | Powered by: WordPress